Omhels Stephan en Yvonne se liefdespad saam met hulle...
Beskikbaar vanaf Januarie 2026 by handelaars landswyd teen R349 per gedrukte sagteband
e-Boek binnekort beskikbaar op verskeie internasionale platforms
Voorafbestellings
SPESIALE AANBOD:
Bestel jou sagteband voor 31 Januarie 2026 en kry R100 afslag per boek. Jy betaal dan slegs R249 – en as ’n ekstra bonus sal WOORDLOOS boonop jou koerierkoste ook betaal! Moenie hierop uitmis nie! (Aflewering deur The Courier Guy)
Bly op Hoogte
Volg die WOORDLOOS-Facebookblad vir die nuutste opgedateerde inligting sodra die boek in Januarie 2026 by handelaars landswyd beskikbaar is: https://web.facebook.com/woordloosromanse